Dae tot Sakeliga KragDag 2020 0
3-5 Desember 2020 (9:00 - 16:00)

Besoeker Registrasie

Registreer hier as besoeker vir die 2020 Sakeliga KragDag Ekspo.

Die Ekspo se hektoegangsfooi is R100.00 per volwassene, maar deur vooraf te registreer kan jy GRATIS toegang kry. In ruil versoek ons dat jy ’n kort vraelys invul en verwysings van minstens twee vriende/kennisse, wat waarde uit KragDag sal put, te verskaf. Toegang vir kinders tot 18 jaar is in alle gevalle gratis en hulle hoef dus ook nie vooraf te registreer nie.  Lees meer

LET WEL:
  • Registrasie verseker dat jy Donderdag 3 Desember tot Saterdag 5 Desember vir ’n onbeperkte hoeveelheid kere toegang tot die ekspo sal kan verkry.
  • Voorafregistrasies sluit Dinsdag 1 Desember om 24:00.
 /   / 
Naam E-posadres

Captcha Kode Beeld Tik asb. wat in die Captcha beeld staan.


Deur hier te registreer sal KragDag ook van-tyd-tot-tyd vir jou ’n nuusbrief stuur om jou ingelig te hou!




Herinner asb. jou vriende om GRATIS vooraf te registreer vir die 2020 Sakeliga KragDag Ekspo!

Indien jy enige probleme het om te registreer kan jy ons kontak deur jou besonderhede vir ons te verskaf by Kontak Ons of jy kan ons skakel by 087 231 1644.
{ cookie_flags: 'SameSite=None;Secure' }