Dae tot Sakeliga KragDag 2022 0
Sakeliga KragDag 2022
11, 12 & 13 Augustus 2022
8:00 - 17:00

Besoeker Registrasie

Besoekerkaartjies vir KragDag 2022.


Ons sien uit daarna om jou by Sakeliga KragDag 2022 te hê.

Ons het in die verlede gratis registrasies toegelaat. Weens omstandighede het ons nou 'n minimale fooi ingestel van R50 per volwassene, dit is 50% afslag op die normale hekfooi van R100. Die kaartjie gee jou toegang vir een, twee of al drie dae om die ekspo by te woon.

Toegang vir kinders tot 18 jaar bly steeds gratis.

Ons is besig met enkele laaste afrondings aan die kaartjiestelsel - kom asseblief binne 'n dag of twee terug hierheen om jou kaartjies te koop.

Indien u enige vrae het, plaas gerus vir ons u versoek op die Kontak Ons bladsy.


Groete

Die KragDag span