KragDag Ekspo 2025
7-9 Augustus 2025
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

Landbou - Vee-ras Tentoonstelling pakkette
Sakeliga KragDag Wes-Kaap


Blaai ondertoe vir meer pakkette.

Landbou - Vee-ras Tentoonstelling (Onderdak)
- Pluimvee -

R 0
 

Pluimvee Rasse. Skakel met die KragDag organiseerders vir besonderhede.

Uitstalruimte
  • Inligtingspasie (3 x 3m) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1

Landbou - Vee-ras Tentoonstelling (Veekamp)
- Perde -

R 0
 

Vir uitstalling van perde-ras. Sien HIER die Reëls en reëlings.

Uitstalruimte
  • Inligtingspasie (3 x 3m) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1

Landbou - Vee-ras Tentoonstelling (Veekamp)
- Beeste -

R 0
 

Vir uitstalling van bees-ras. Een Biosekuriteit-Veeartsverklaringvorm moet per vee-uitstaller ingevul en gestuur word aan info@kragdag.co.za. Sien HIER die Reëls en reëlings.

Uitstalruimte
  • Inligtingspasie (3 x 3m) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1

Landbou - Vee-ras Tentoonstelling (Veekamp)
- Kleinvee -

R 0
 

Vir uitstalling van kleinvee-ras. Een Biosekuriteit-Veeartsverklaringvorm moet per vee-uitstaller ingevul en gestuur word aan info@kragdag.co.za. Sien HIER die Reëls en reëlings.

Uitstalruimte
  • Inligtingspasie (3 x 3m) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1