KragDag Ekspo 2025
7-9 Augustus 2025
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

Vermaak pakkette
Sakeliga KragDag Wes-Kaap


Blaai ondertoe vir meer pakkette.

Vermaak (Opelug)
- Pret en Vermaak -

R 0
 

Vir aanbieders van vermaak en pretpark-items is geen vaste bedrag betaalbaar nie. Die koste beloop 10% van die onderneming se ekspo omset.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte (bespreek grootte met KragDag kantoor) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1