Dae tot KragDag 0
8, 9 & 10 Augustus 2019 (9:00 - 16:00)

KragDag Kraggereedskap Program

<< Terug!

Die besoekers van KragDag kan na Kraggereedskap demonstrasies kyk op die terrein aangebied word.

Die program is onderhewig aan moontlike wysigings.

Donderdag - 08 Augustus 2019

  • Tyd
    Onderwerp
  • 09:00
    Sny jou eie hout - Sloop van boom tot gebruik van hout.
  • 10:00
    Sny jou eie hout - Sloop van boom tot gebruik van hout.
  • 11:00
    Maak jou eie planke en balke
  • 12:00
    Maak jou eie kuns / meubels ens.
  • 13:00
    Bal blaas kompetiesie - Kinders
  • 14:00
    Landskap onderhoud - Doen dit self.
  • 15:00
    Maak jou eie kompos.


Vrydag - 09 Augustus 2019

  • Tyd
    Onderwerp
  • 09:00
    Kragsaag gebruik opleiding
  • 10:00
    Kragsaag hanterings kompetiesie kwalifisering
  • 11:00
    Landskap onderhoud - Doen dit self
  • 12:00
    Kragsaag kompetiesie
  • 13:00
    Span jou eie sekuriteits heining
  • 14:00
    Bal blaas kompetiesie - Kinders
  • 15:00
    Maak jou eie kuns/meubels ens


Saterdag - 10 Augustus 2019

  • Tyd
    Onderwerp
  • 09:00
    Kragsaag gebruik opleiding
  • 10:00
    Kragsaag hanterings kompetiesie kwalifisering
  • 11:00
    Bal blaas kompetiesie - Kinders
  • 12:00
    Kragsaag kompetiesie
  • 13:00
    Maak jou eie kuns/meubels ens
  • 14:00
    Landkap onderhoud - Doen dit self
  • 15:00
    Maak jou eie kompos