KragDag 2026
6-8 Augustus 2026
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

KragDag Kronologiese Program

← Terug

Hier is 'n kronologiese program van al die aanbiedings wat in die verskillende tente, arena en sandput op die terrein aangebied word en is gratis vir die besoekers van KragDag.

Die program is onderhewig aan moontlike wysigings.

Donderdag - 6 Augustus 2026

  • Tyd
    Plek
    Item
    Aanbieder
  • 08:30
    Opening (Hele terrein)
  • 10:00
    Honde Demonstrasie
    Genesis K9
  • 10:00
    Barney
  • 10:00
    Verhoog open met musiek
  • 10:00
    Veeartsenykunde as loopbaan / BEK-krisis
    Dr Dave Midgley (RuVASA)
  • 10:45
    Presisieboerdery, satelliete, hommeltuie en grondgesondheid
    Martin Akker (NIK SA) & Eric Louw (AgTech@NWK)
  • 11:00
    Darren
  • 11:00
    Lex Libertas: 3 000 wit kruise op pad na Washington
    Dr. Ernst Roets
  • 11:15
    Boerdery as 'n toekoms
    Stefan van Schoor (Gro4Africa)
  • 11:45
    Vryheid en identiteit: Kultuur se rol in selfbeskikking
    Dr. Ernst Roets / Johan Vorster / Steve Hofmeyr
  • 11:45
    Spekgesprek: Varkboerdery van begin tot verbruiker
    Stefan Corbett / Annika Norval / Sigrid Beneke / Jaco Raath
  • 12:00
    Honde Demonstrasie
    Genesis K9
  • 12:00
    VOLKS — Marinda
  • 12:15
    Waarom landbou jou toekoms is: Loopbaanmoontlikhede – van stad na plaas
    Laurika Du Bois (AgriSkills)
  • 12:30
    Fanus Pienaar
  • 12:35
    Die roeping van Rentmeesterskap: Wie moet ons help?
    Daryl Hardy / Dinah Bronkhorst / Anton Smith
  • 13:00
    Rea Le Roux
  • 13:15
    "Natural Horsemanship" Demo
    Ignatius Erasmus, Barshou Boerdery
  • 13:15
    Natural Horsemanship LIVE DEMO
    Ignatius Erasmus (Barshou Boerdery)
  • 13:30
    Aidan
  • 13:55
    Kleinvee: Van Weiding tot Winkel
    Hennie Jonker (Lamb Champs Wenner 2025)
  • 14:00
    J-Ross
  • 14:55
    Suiwel: Van Koei tot Kaas
    Ronald Rapholo (MPO)
  • 15:00
    Jabus
  • 15:25
    PANEELGESPREK: Gaan boer in Amerika? Of bly en bou hier?
    Bea Bloem / Shaun Welmans / Francois Maree


Vrydag - 7 Augustus 2026

  • Tyd
    Plek
    Item
    Aanbieder
  • 08:30
    Opening (Hele terrein)
  • 09:00
    Honde Demonstrasie
    Genesis K9
  • 09:30
    BEK-Krisis: Wat het Werklik Gebeur?
    Kobus Bester
  • 10:00
    Kabous
  • 10:00
    Verhoog open met musiek
  • 10:00
    Plaaslike scenario's oor die volgende 20 jaar: Waarvoor moet gemeenskappe voorberei?
    Connie Mulder en Pieter Jordaan
  • 10:30
    Justin Coetzee
  • 10:30
    PANEELGESPREK: BEK – Tegnies, Polities en Prakties
    Dr Wynand Boshoff / Kobus Bester / Bennie van Zyl / Theo de Jager
  • 10:50
    Bek- en Klouseer: Wat het ons geleer en wat nou?
    Francois Wilken / Francois Rossouw / Minister Willie Aucamp / James Kemp
  • 11:00
    Yelana Benade
  • 11:00
    Perde Skou
  • 11:15
    Telergenootskappe: Veeras-Tentoonstellers
    PW van Heerden
  • 11:30
    Lu Anel
  • 11:45
    Herlewingslandbou: Meer Lewe in die Grond
    Jacob van der Westhuizen
  • 11:50
    Nuwe momentum vir 'n konserwatiewe herlewing
    Izak du Plessis / Arno Roodt / Salomé van der Merwe / Dr. Danie Langner
  • 12:00
    Logan Pieterse
  • 13:00
    Izak Deetlefs
  • 13:00
    Die stryd teen raswette in die sakesektor
    Piet le Roux / Gerhard Papenfus
  • 13:15
    Honde Demonstrasie
    Genesis K9
  • 13:15
    Telergenootskappe: Perderas-Tentoonstellers
    Ignatius Erasmus
  • 13:45
    Energie-Onafhanklikheid: Sonkrag en Off-Grid – LIVE DEMO
    Martin Ferreira (Hawk Solar)
  • 14:00
    Bernadene
  • 14:00
    Belastingvoordeel vir sekuriteitsuitgawes
    Bennie van Zyl / Johannes Stoker
  • 14:15
    Perde Skou
  • 14:15
    Insetkoste: Kunsmis, Brandstof en Groepkoop
    Gerhard Burger (Graan SA)
  • 15:00
    Volksdanse
  • 15:00
    Alternatiewe media as antwoord op "Cancel Culture"
    Gareth Cliff / James Kemp
  • 15:05
    Plaasaanvalle en Veiligheid: Gemeenskapsmodelle wat Werk
    Deon Coetzee (Fortis Pro Active Defence)
  • 15:35
    Opvolgbeplanning vir jou boerdery
    Cornelis Legemaat (LBL)


Saterdag - 8 Augustus 2026