KragDag 2027
5-7 Augustus 2027
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

Kopskuifateljee Program

← Terug

Die Kopskuifateljee aanbiedings is gratis vir alle besoekers van KragDag.

Die program is onderhewig aan moontlike wysigings.

Donderdag - 6 Augustus 2026

  • Tyd
    Onderwerp
  • 09:00
    Opening (Hele terrein)
  • 11:00 (25 min)
    Lex Libertas: 3 000 wit kruise op pad na Washington — Dr. Ernst Roets
  • 11:45 (30 min)
    Vryheid en identiteit: Kultuur se rol in selfbeskikking — Dr. Ernst Roets, Johan Vorster en Steve Hofmeyr (Paneelbespreking)
  • 12:35 (30 min)
    Die roeping van Rentmeesterskap: Wie moet ons help? — Daryl Hardy, Dinah Bronkhorst en Anton Smith (Paneelbespreking)


Vrydag - 7 Augustus 2026

  • Tyd
    Onderwerp
  • 09:00
    Opening (Hele terrein)
  • 10:00 (30 min)
    Nasionale scenario's: Waarvoor moet gemeenskappe voorberei? — Connie Mulder en Pieter Jordaan (Onderhoud)
  • 10:50 (40 min)
    Bek- en Klouseer: Wat het ons geleer en wat nou? — Francois Wilken (VLU), Francois Rossouw (SAAI), Minister Willie Aucamp en James Kemp (gespreksleier) (Paneelbespreking)
  • 11:50 (40 min)
    Nuwe momentum vir 'n konserwatiewe herlewing — Izak du Plessis (fasiliteerder), Arno Roodt, Salomé van der Merwe en Dr. Danie Langner (Paneelbespreking)
  • 13:00 (40 min)
    Die stryd teen raswette in die sakesektor — Piet le Roux (Sakeliga) en Gerhard Papenfus (NEASA) (Gesamentlike aanbieding)
  • 14:00 (40 min)
    Belastingvoordeel vir sekuriteitsuitgawes — Bennie van Zyl (TLU SA) en Johannes Stoker (Gesamentlike aanbieding)
  • 15:00 (40 min)
    Alternatiewe media as antwoord op "Cancel Culture" — Gareth Cliff en James Kemp (fasiliteerder) (Onderhoud)


Saterdag - 8 Augustus 2026

  • Tyd
    Onderwerp
  • 09:00
    Opening (Hele terrein)
  • 09:35 (40 min)
    Wanneer kom die belastingopstand? — Dawie Roodt en Dr. Ernst Roets (fasiliteerder) (Onderhoud)
  • 10:35 (25 min)
    Hoe kan gemeenskapselfstandigheid binne metros bevorder word? — Willie Spies, Jacqui Uys en James Kemp (fasiliteerder) (Paneelbespreking)
  • 11:20 (25 min)
    Welvaartskepping vir jou nageslag — Fergus Ferguson (Aanbieding)
  • 12:05 (40 min)
    'n Praktiese veiligheidsplan vir jou gesin — Jacques Broodryk en Albert Smit (Paneelbespreking)
  • 13:05 (40 min)
    Plaaslike bestuur: Hoe kan 'n gemeenskap staatsbestand word? — Francois Bosch (Rural Maintenance) en Fergus Ferguson (fasiliteerder) (Onderhoud)
  • 13:55 (40 min)
    Opvoeding: Maak ons regtig ons kinders lewensgereed? — Dr. Albertus Breytenbach, Hugo Vermeulen, Jannes van Tonder en Chris de Beer (Paneelbespreking)
  • 14:45 (25 min)
    Selfstandigheidshandleiding: 'n Gids vir staatsbestandheid — HP Steyn en Dr. Ernst Roets (Gesamentlike aanbieding)