Junior Entrepreneur pakkette
KragDag Ekspo 2022
Blaai ondertoe vir meer pakkette.
Junior Entrepreneur (Opelug)
- Doelgerig -
Vir bestaande of voornemende entrepreneurs (tot 21 jaar) wat ernstig is om 'n sukses van hulle entrepreneuriese loopbaan te maak en gretig en by vermoë is om met die nodige mentorskapleiding hulle hiervoor voor te berei. Jy kan 'n Inligtingsdokument met al die besonderhede HIER besigtig. Dit sal van deelnemers verwag word om vooraf hierdie besigheidsvraelys in te vul. Vir enige onduidelikheid skakel met Joey by navrae@kragdag.co.za.
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
Junior Entrepreneur (Opelug)
- Voete natmaak -
'n Ligter weergawe van die Doelgerigte pakket wat hoofsaaklik gerig is op jonger (ongeveer tot 13 jaar) junior entrepreneurs. Jy kan 'n Inligtingsdokument met al die besonderhede HIER besigtig. Dit sal van deelnemers verwag word om vooraf hierdie besigheidsvraelys in te vul. Vir enige onduidelikheid skakel met Joey by navrae@kragdag.co.za.
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1