Landbou pakkette
KragDag 2027
Blaai ondertoe vir meer pakkette.
Landbou (Opelug)
- Mikro Pakket -
'n Pakket wat deelname moontlik maak vir ondernemings met 'n beperkte uitstalbegroting, maar terselfdertyd die geleentheid bied om onbeperk 'n pasmaak uitstalgeleentheid vir jou onderneming saam te stel.
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
Landbou (Opelug)
- Standaard Pakket -
Met 'n 20% besparing, bied hierdie pakket, met 'n sterk bemarkingsfokus om maksimale waarde uit die ekspo te ontgin, uitstekende waarde vir geld.

- Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
Landbou (Opelug)
- Goue Pakket -
Die Goue pakket is 'n uitstalpakket met 'n uitstekende 25% afslag wat vir die uitstaller uitgebreide bemarkingsgeleenthede en blootstelling verskaf en wat deur eksterne advertering selfs wyer strek as net die waarde wat direk uit die KragDag ekspo bekom word.
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
- Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
- 10x Komplimentere Kaartjies x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- 30 Sekonde video op die Grootskerm tydens die KragDag ekspo x1
- Artikel in KragDag nuusbrief x1
- Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
- Uitlig van Goue uitstaller op KragDag webtuiste en in gedrukte program. x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
- Kategorie Banier op die KragDag Toepassing x1
- Uitstaller plasing ge"boost" aan KragDag volgelinge. (Facebook) x1
- Pretoria FM - 5-Minute Mediumtyd Promosiegesprek x1
- KosmosKyk - Opname van video onderhoud x1
Landbou (Onderdak)
- Mikro Pakket -
Uitstallers wat hierdie pakket kies, word in die Tema-afdeling onderdak geplaas. Vir die Landbou-afdeling is daar egter nie meer onderdakspasie beskikbaar nie. 'n Pakket wat deelname moontlik maak vir ondernemings met 'n beperkte uitstalbegroting, maar terselfdertyd die geleentheid bied om onbeperk 'n pasmaak uitstalgeleentheid vir jou onderneming saam te stel.
- Uitstalruimte - onderdak - 4 x 4m x1
- Shell Scheme x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
Landbou (Onderdak)
- Standaard Pakket -
Uitstallers wat hierdie pakket kies, word in die Tema-afdeling onderdak geplaas. Vir die Landbou-afdeling is daar egter nie meer onderdakspasie beskikbaar nie. Met 'n 20% besparing, bied hierdie pakket, met 'n sterk bemarkingsfokus om maksimale waarde uit die ekspo te ontgin, uitstekende waarde vir geld.
- Uitstalruimte - onderdak - 4 x 4m x1
- Shell Scheme x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
Landbou (Onderdak)
- Goue Pakket -
Uitstallers wat hierdie pakket kies, word in die Tema-afdeling onderdak geplaas. Vir die Landbou-afdeling is daar egter nie meer onderdakspasie beskikbaar nie. Die Goue pakket is 'n uitstalpakket met 'n uitstekende 25% afslag wat vir die uitstaller uitgebreide bemarkingsgeleenthede en blootstelling verskaf en wat deur eksterne advertering selfs wyer strek as net die waarde wat direk uit die KragDag ekspo bekom word.
- Uitstalruimte - onderdak - 4 x 4m x1
- Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
- 10x Komplimentere Kaartjies x1
- Shell Scheme x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- 30 Sekonde video op die Grootskerm tydens die KragDag ekspo x1
- Artikel in KragDag nuusbrief x1
- Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
- Uitlig van Goue uitstaller op KragDag webtuiste en in gedrukte program. x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
- Kategorie Banier op die KragDag Toepassing x1
- Uitstaller plasing ge"boost" aan KragDag volgelinge. (Facebook) x1
- Pretoria FM - 5-Minute Mediumtyd Promosiegesprek x1
- KosmosKyk - Opname van video onderhoud x1
Landbou (Opelug Groot)
- Mikro Pakket -
'n Pakket wat deelname moontlik maak vir ondernemings met groot toerusting, wat die geleentheid bied om onbeperk 'n pasmaak uitstalgeleentheid vir jou onderneming saam te stel.
- Uitstalruimte - opelug - grootskaal 12 x 12m x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
Landbou (Opelug Groot)
- Standaard Pakket -
Met 'n 20% besparing, bied hierdie pakket, met 'n sterk bemarkingsfokus om maksimale waarde uit die ekspo te ontgin, uitstekende waarde vir geld.
- Uitstalruimte - opelug - grootskaal 12 x 12m x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
Landbou (Opelug Groot)
- Goue Pakket -
Die Goue pakket is 'n uitstalpakket met uitstekende 20% afslag bemarkingsgeleenthede wat vir die uitstaller uitgebreide blootstelling verskaf en wat deur eksterne advertering selfs wyer strek as net die waarde wat direk uit die KragDag ekspo bekom word.