Omgee-mark pakkette
KragDag Ekspo 2020
Blaai ondertoe vir meer pakkette.
Omgee-mark (Opelug)
- Solidariteit Helpende Hand -
R
805
Aangesien talle markuitstallers as gevolg van die grendelstaat nog min geleentheid vanjaar gehad het om ‘n goeie inkomste te verdien, bied Solidariteit Helpende Hand eenmalig tydens KragDag 'n Omgee-mark aan vir uitstallers met kleinskaal/selfgemaakte produkte. Die normale snuffelmark koste is R1 610, maar indien jy 'n Solidariteit Helpende Hand lid word of is kry jy dit teen R805 (dus 50%afslag).
Uitstalruimte
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1