Opvoedkunde sub-ekspo pakkette
KragDag Ekspo 2020
Blaai ondertoe vir meer pakkette.
Opvoedkunde sub-ekspo (Opelug)
- Goue Pakket -
Die Goue pakket is 'n uitstalpakket met uitstekende afslag bemarkingsgeleenthede wat vir die uitstaller uitgebreide blootstelling verskaf en wat deur eksterne advertering selfs wyer strek as net die waarde wat direk uit die KragDag ekspo bekom word.
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
- Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
- Tafel (1.8 x 0.9m) x1
- Gazebo (ongeveer 3 x 3m) x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Plaas van banier in die eet-/tee-/biertuin x1
- Uitlig van Goue uitstaller op KragDag webtuiste en in gedrukte program. x1
- Advertensie op KragDag webtuiste - 300 x 250 pixel: R128,42 / maand (1 jaar) x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
- Maroela Promosie-artikel x1
Opvoedkunde sub-ekspo (Opelug)
- Standaard Pakket -
Met 'n 25% besparing, bied hierdie pakket, met 'n sterk bemarkingsfokus om maksimale waarde uit die ekspo te ontgin, uitstekende waarde vir geld.
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- Advertensie op KragDag webtuiste - 300 x 250 pixel: R128,42 / maand (1 jaar) x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
Opvoedkunde sub-ekspo (Opelug)
- Mikro Pakket -
'n Pakket wat deelname moontlik maak vir die beperkste uitstalbegroting, maar terselfdertyd die geleentheid bied om onbeperk 'n pasmaak uitstalgeleentheid vir jou onderneming saam te stel.
- Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
Opvoedkunde sub-ekspo (Onderdak)
- Goue Pakket -
Die Goue pakket is 'n uitstalpakket met uitstekende afslag bemarkingsgeleenthede wat vir die uitstaller uitgebreide blootstelling verskaf en wat deur eksterne advertering selfs wyer strek as net die waarde wat direk uit die KragDag ekspo bekom word.
- Uitstalruimte - tafel (ongeveer 2 x 2,5m) - onderdak x2
- Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
- Tafel (1.8 x 0.9m) x2
- Stoel x4
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- Uitlig van Goue uitstaller op KragDag webtuiste en in gedrukte program. x1
- Plaas van banier in die eet-/tee-/biertuin x1
- Advertensie op KragDag webtuiste - 300 x 250 pixel: R128,42 / maand (1 jaar) x1
- Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
- Maroela Promosie-artikel x1
Opvoedkunde sub-ekspo (Onderdak)
- Standaard Pakket -
Met 'n 30% besparing, bied hierdie pakket, met 'n sterk bemarkingsfokus om maksimale waarde uit die ekspo te ontgin, uitstekende waarde vir geld.
- Uitstalruimte - tafel (ongeveer 2 x 2,5m) - onderdak x1
- Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
- Tafel (1.8 x 0.9m) x1
- Stoel x2
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
- Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
- Sosiale-media promosie-video x1