Vermaak pakkette
KragDag 2027
Blaai ondertoe vir meer pakkette.
Vermaak (Opelug)
- Pret en Vermaak -
R
1 000
R1 150 (BTW ingesluit)
Vir aanbieders van vermaak en pretpark-items is geen vaste bedrag betaalbaar nie. Die koste beloop 10% van die onderneming se ekspo omset.
Uitstalruimte
- Uitstalruimte (bespreek grootte met KragDag kantoor) x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
- Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1