KragDag 2027
5-7 Augustus 2027
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

Kuns-en-Kou Mark pakkette
KragDag 2027


Blaai ondertoe vir meer pakkette.

Kuns-en-Kou Mark (Opelug)
- Kuns en Kou Mark -

R 2 600
R2 990 (BTW ingesluit)
 

Vir snuffelmarkuitstallers met kreatiewe, selfvervaardigde, handewerk of tegnologiese produkte. (Nie vir “Sjinese” vlooimark items nie.) Stuur asb foto's van jou produkte en van vorige uitstallings na info@kragdag.co.za.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1