KragDag 2027
5-7 Augustus 2027
8:00 - 17:00
Nog 0 dae

Tema pakkette
KragDag 2027

Blaai ondertoe vir meer pakkette.

Tema (Opelug)
- Mikro Pakket -

R 4 100
R4 715 (BTW ingesluit)
 
'n Pakket wat deelname moontlik maak vir ondernemings met 'n beperkte uitstalbegroting, maar terselfdertyd die geleentheid bied om onbeperk 'n pasmaak uitstalgeleentheid vir jou onderneming saam te stel.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1

Tema (Opelug)
- Standaard Pakket -

R 11 460
R13 179 (BTW ingesluit)
 
Met 'n 20% besparing, bied hierdie pakket, met 'n sterk bemarkingsfokus om maksimale waarde uit die ekspo te ontgin, uitstekende waarde vir geld.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
  • Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
  • Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1

Tema (Opelug)
- Goue Pakket -

R 27 660
R31 809 (BTW ingesluit)
 
Die Goue pakket is 'n uitstalpakket met 'n uitstekende 25% afslag wat vir die uitstaller uitgebreide bemarkingsgeleenthede en blootstelling verskaf en wat deur eksterne advertering selfs wyer strek as net die waarde wat direk uit die KragDag ekspo bekom word.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - opelug - 4x4m x1
Bykomstighede
  • Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
  • 10x Komplimentere Kaartjies x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
  • 30 Sekonde video op die Grootskerm tydens die KragDag ekspo x1
  • Artikel in KragDag nuusbrief x1
  • Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
  • Uitlig van Goue uitstaller op KragDag webtuiste en in gedrukte program. x1
  • Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
  • Kategorie Banier op die KragDag Toepassing x1
  • Uitstaller plasing ge"boost" aan KragDag volgelinge. (Facebook) x1
Afslag Advertensiegeleenthede beding deur KragDag by ander media-instansies
  • Pretoria FM - 5-Minute Mediumtyd Promosiegesprek x1
  • KosmosKyk - Opname van video onderhoud x1

Tema (Onderdak)
- Mikro Pakket -

R 9 900
R11 385 (BTW ingesluit)
 
'n Pakket wat deelname moontlik maak vir die beperkste uitstalbegroting, maar terselfdertyd die geleentheid bied om onbeperk 'n pasmaak uitstalgeleentheid vir jou onderneming saam te stel.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - onderdak - 4 x 4m x1
Bykomstighede
  • Shell Scheme x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1

Tema (Onderdak)
- Standaard Pakket -

R 16 100
R18 515 (BTW ingesluit)
 
Met 'n 20% besparing, bied hierdie pakket, met 'n sterk bemarkingsfokus om maksimale waarde uit die ekspo te ontgin, uitstekende waarde vir geld.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - onderdak - 4 x 4m x1
Bykomstighede
  • Shell Scheme x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
  • Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
  • Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1

Tema (Onderdak)
- Goue Pakket -

R 32 020
R36 823 (BTW ingesluit)
 
Die Goue pakket is 'n uitstalpakket met 'n uitstekende 25% afslag wat vir die uitstaller uitgebreide bemarkingsgeleenthede en blootstelling verskaf en wat deur eksterne advertering selfs wyer strek as net die waarde wat direk uit die KragDag ekspo bekom word.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - onderdak - 4 x 4m x1
Bykomstighede
  • Elektrisiteit (per 10 Ampere punt) x1
  • 10x Komplimentere Kaartjies x1
  • Shell Scheme x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
  • 30 Sekonde video op die Grootskerm tydens die KragDag ekspo x1
  • Artikel in KragDag nuusbrief x1
  • Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
  • Uitlig van Goue uitstaller op KragDag webtuiste en in gedrukte program. x1
  • Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1
  • Kategorie Banier op die KragDag Toepassing x1
  • Uitstaller plasing ge"boost" aan KragDag volgelinge. (Facebook) x1
Afslag Advertensiegeleenthede beding deur KragDag by ander media-instansies
  • Pretoria FM - 5-Minute Mediumtyd Promosiegesprek x1
  • KosmosKyk - Opname van video onderhoud x1

Tema (Opelug Groot)
- Mikro Pakket -

R 16 900
R19 435 (BTW ingesluit)
 
'n Pakket wat deelname moontlik maak vir die beperkste uitstalbegroting, maar terselfdertyd die geleentheid bied om onbeperk 'n pasmaak uitstalgeleentheid vir jou onderneming saam te stel.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - opelug - grootskaal 12 x 12m x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1

Tema (Opelug Groot)
- Standaard Pakket -

R 21 700
R24 955 (BTW ingesluit)
 
Met 'n 20% besparing, bied hierdie pakket, met 'n sterk bemarkingsfokus om maksimale waarde uit die ekspo te ontgin, uitstekende waarde vir geld.

Uitstalruimte
  • Uitstalruimte - opelug - grootskaal 12 x 12m x1
Advertensiegeleenthede by KragDag
  • Kontakbesonderhede op KragDag webtuiste x1
  • Kontakbesonderhede in gedrukte ekspo-program x1
  • Advertensie op KragDag webtuiste (vir 1 jaar lank) x1
  • Advertensie in gedrukte ekspo program - Volblad x1

Tema (Opelug Groot)
- Goue Pakket -

R 39 760
R45 724 (BTW ingesluit)
 
Die Goue pakket is 'n uitstalpakket met 'n uitstekende 20% afslag wat vir die uitstaller uitgebreide bemarkingsgeleenthede en blootstelling verskaf en wat deur eksterne advertering selfs wyer strek as net die waarde wat direk uit die KragDag ekspo bekom word.